Royal Dano

Royal Dano
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Royal Edward Dano
Geboorte (1922-11-16)16 November 1922
Sterfte 15 Mei 1994 (op 71)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Royal Dano (16 November 1922 – 15 Mei 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Moby Dick (1956), The Outlaw Josey Wales (1976), The Right Stuff (1983), en Killer Klowns from Outer Space (1988).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy